by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
In ’n samelewing waarin sowat die helfte van huwelike verbrokkel, het baie al beleef hoe geldsake ’n twispunt in ’n egskeiding kan word. Een party kla dikwels te min onderhoud word betaal en ’n ander party kla te veel word geëis. Dis dalk goed om te onthou dat baie...
by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
SP Beeselaar Attorneys participated in this year’s Tekkie Tax on 29 May 2015. More about. Here’s a little more about Tekkie Tax; Do you want to make the world a better place, do you want to address the need out there? This is the way to contribute: Become...
by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
SP Beeselaar Attorneys was proud to be a sponsor for the Annual Sonskynfees in support of Alta du Toit Aftercare Centre.
by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
Sunel Beeselaar op Bok Radio saam met Karlien Kruger tydens die Sonskyn Fees ten bate van Altasorg onderhoud.
by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
Niemand hou daarvan om aan die dood te dink nie, maar ons hoor elke dag van mense om ons wat te sterwe kom – jonk en oud weens siekte of ongelukke. In die lewe is ons net verseker van twee dinge – 1)Belasting en 2)Dood. Om te verseker dat jou wense op ‘n duidelike...
by SP Beeselaar | Jul 15, 2018 | News
Wat behels Kuratorskap? ‘n Persoon word aangestel deur die hof om die boedel van ‘n persoon namens daardie persoon te hanteer en te administreer. Prokurasies of volmagte is nie meer geldig wanneer die persoon wat die prokurasie of volmag verleen het geestesongesteld...